Verby is die dae toe die skoonmaak van jou tande ’n eenvoudige oggendritueel was.
Verbleiking, tandsteenbeheer, emaljebeskerming – daar is deesdae so ’n oorweldigende verskeidenheid tandepastas beskikbaar dat dit verwarrend kan wees om te weet wat om te gebruik.
Ons het raad.