book-icon Uitgawe 4 Maart 2021

8 dinge wat jy nie met jou kind moet doen nie

akkreditasie
Skep ’n veilige omgewing tuis waarin dit oukei is om emosies te ervaar. As ons dit nie doen nie, maak ons kinders groot wat glo oorweldigende emosies soos woede en hartseer is verkeerd.
Foto: Gallo Images/Getty Images
Skep ’n veilige omgewing tuis waarin dit oukei is om emosies te ervaar. As ons dit nie doen nie, maak ons kinders groot wat glo oorweldigende emosies soos woede en hartseer is verkeerd. Foto: Gallo Images/Getty Images

Jou liefde vir jou kind ken geen perke nie, en jy wil jou spruit help op enige manier wat jy kan. Jy beskerm hulle teen die wêreld. Jy ry agterna as hul wiskundeboeke tuis agterbly. Jy takel laatnag ’n vergete skooltaak. 

Jy onthou om voor skool gou in die rugsakkie te kyk of alles vir die dag ingepak is. Jy bedoel goed, maar dié soort ingrypings kan ’n impak op jou kind se selfvertroue hê, meen kenners.

Kinders se selfbeeld word beïnvloed deur hul verhouding met hul ouers of ander gesagsfigure in hul lewe, sê Chanelle Visser, ’n kliniese sielkundige van Krugersdorp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees