book-icon Uitgawe 16 September 2021

Aandag, ouers! Dís hoekom Quentin Tarantino weier om geld vir sy ma te gee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Quentin Tarantino (58),die beroemde rolprentregisseur en draaiboekskrywer. Foto: Gallo Images/Getty Images
Quentin Tarantino (58),die beroemde rolprentregisseur en draaiboekskrywer. Foto: Gallo Images/Getty Images

Hy is baie dinge, maar ’n mamma se seuntjie is hy beslis nie. Dié appel val sommer baie ver van die boom af . . .

Daar is baie Hollywoodsterre wat op die kruin van hul sukses hul ma’s se lof besing en vertel van die ondersteuning wat hulle kleintyd gekry het toe hulle oor ’n loopbaan in die glanswêreld begin droom het.

Trouens, op ’n kol was daar ’n neiging onder die sterre om by rooitapytgeleenthede op te daag met hul ma’s aan hul sy sodat sy haar kind se sukses saam met hulle kan vier. Dan het akteurs en regisseurs gestraal van geluk en vertel: Hiér is die vrou wat my gehelp het om bo uit te kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees