book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021
Deel

Ashton Kutcher erken sy kinders bad selde: Is min bad goed of sleg?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bad/Stort
Bad/Stort

Hulle is superryk rolprentsterre, maar dié akteurspaar gee nie juis veel geld op seep uit nie.

Trouens, Ashton Kutcher en Mila Kunis het onlangs erken dat nóg hulle nóg hul twee jong kinders gereeld stort. En nee, hulle bad ook nie gereeld nie . . . Die paartjie was gaste in ’n episode van Armchair Expert, ’n podsending wat deur die akteurs Dax Shepard en Monica Padman aangebied word. Die gesprek het gaan draai by hoe gereeld hulle stort.

Toe Monica (33) sê sy doen dit daagliks, het Dax (46) van haar verskil. “Jy is nie veronderstel om elke dag met ’n koekie seep van die natuurlike olie op jou vel ontslae te raak nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees