Hoe kan jy help dat jou kind weg van die skerm af leer speel?

akkreditasie
Illustrasie. Foto: Getty Images/Gallo Images.
Illustrasie. Foto: Getty Images/Gallo Images.

’n Onnatuurlike stilte heers in die huis en al geluid wat soms opduik, is die agtergrondmusiek op TikTok- of YouTube-video’s wat jou kind op ’n selfoon of tabletrekenaar kyk. 

Dalk het jy self die selfoon of tablet in jou kleinding se hande geprop sodat hulle besig kan bly en jy bietjie kan rus.

En sedertdien kon jy hulle nie weer van die skerm wegskeur nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees