book-icon Uitgawe 3 November 2022

Hoe kan jy jou kind toekomsgereed grootmaak? Kenners gee raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
skoolfb
skoolfb

Jou kind se toekoms is iets waaroor menige ouer snags wakker lê, en in hierdie vinnig veranderende wêreld is dit ook geen wonder nie. Teen die jaar 2025, voorspel navorsers, sal die werk van 85 miljoen mense wêreldwyd deur robotte gedoen word.

En hulle reken 65% van die beroepe wat vandag se laerskoolkinders wel eendag sal kan beoefen, moet nog “uitgevind” word. Hoe op aarde rus jy jou kind toe vir ’n wêreld waar die beroepe van hul ouers en grootouers nie meer bestaan nie? 

Een opsie is ’n unieke, toekomsgerigte skool wat Januarie vanjaar in Sunninghill, Johannesburg, geopen het. Hier sit kinders op kleurvolle sitsakke rond terwyl hulle op hul skootrekenaars vakke soos programmering, kriptogeld, komponering, videoredigering en podsendings leer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees