book-icon Uitgawe 28 April 2022

Jou kind angstig oor Oekraïne, covid of wêreldkrisisse? Só praat jy met hulle daaroor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Toe John Adams en sy twee dogters ’n gesinsfliek saam kyk, het hy nie vrae oor bomaanvalle verwag nie. Maar toe hulle bespreek wat hulle kyk, het hy gesien hoe Helen (12) op YouTube soek na video’s van lugaanvalsirenes. Sy wou weet hoe dit klink as die ergste sou gebeur.

“Die vraag by ontbyt vanoggend was: Wat moet ons doen as daar ’n kernaanval is?” sê John, ’n tuisblypa van Surrey in Engeland, wat die ouerskapblog DadBlogUK bedryf. Tydens aandete of die rit skool toe, en in daardie oomblikke net voor die ligte afgeskakel word – wanneer kinders dikwels deel wat hulle regtig pla – moet talle ouers nou vrae beantwoord oor dinge waarmee hulle self worstel.

’n Vriend wat ’n laerskoolonderwyser is, het leerlinge onlangs kalmeer wat paniekbevange daaroor was dat ’n bom naby hulle sou ontplof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees