Hanteer só kinders se stres en angs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Kinders gaan deesdae deur ’n moeilike tyd. Die verwagtinge is hoog, daar word gewedywer vir plek in die beste hoërskool en universiteit, buitemuurse aktiwiteite het ’n aanvaarde deel van die skooldag geword en dit lyk nie meer of kinders tyd kry om net te speel en kind te wees nie.

Voeg daarby die impak van tegnologie en wat dit in die daaglikse lewe van selfs baie jong kinders beteken. Kinders word blootgestel aan advertensies op televisie en dit plaas enorme druk op hulle om die jongste modes, toestelle, ensovoorts te besit.

1. Probeer van die begin af te veel skoolaktiwiteite vermy. Party gr. 1-leerders beoefen elke middag van die week ’n buitemuurse aktiwiteit – en ook Saterdagoggende.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees