book-icon Uitgawe 5 Augustus 2021

Ouers se neus in jou sake? So benader jy dit met respek

akkreditasie
Sommige ouers raak oorbetrokke in hul kind se lewe; ander hoop hul kind leef húl onvervulde drome uit.
Foto: Gallo Images/Getty Images
Sommige ouers raak oorbetrokke in hul kind se lewe; ander hoop hul kind leef húl onvervulde drome uit. Foto: Gallo Images/Getty Images

Jy hoor gereeld: Trou met iemand, dan trou jy met hul hele familie.  Die goeie (of die slegte) nuus is dat jy en jou maat se ouers deel is van die volle pakket.

’n Pakket wat óf kan bydra tot ’n wonderlike, verrykende verhouding óf een wat die lewe moeilik kan maak.  Kenners is dit eens: ’n Gesonde verhouding met jou skoonfamilie is noodsaaklik vir ’n gesonde verhouding met jou maat self.

Want ’n versuurde verhouding met jou eggenoot se ma of pa kan tot kwaai konflik lei wat eindelik onnodige druk op julle as egpaar plaas.  Maar tog gaan baie mense se geduld soms erg beproef word deur ’n ouer of skoonouer wat gereeld hul neus in jou sake steek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees