book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

Praktiese raad: Hoe gemaak as jou kind angstig is oor skool toe gaan?

akkreditasie
FB
FB

Die begin van die nuwe skooljaar kan vir kinders lekker opwindend wees: ’n nuwe klas, nuwe juffrou, nuwe maats, en ’n tas vol nuwe boeke en skryfbehoeftes. Maar saam met al dié nuutjies bring dit groot veranderinge – iets wat vir kinders spannend kan wees.

Dit maak nie saak of jou kind nou die eerste keer “grootskool” toe gaan, in ’n nuwe skool moet aanpas of bloot aan ’n nuwe graad gewoond moet raak nie – die aanbreek van nuwe ervarings skep ’n mate van onsekerheid en selfs vrees vir die onbekende.

En terwyl die opwinding oor iets nuuts vir sommige kinders swaarder weeg as dié vrees, kan dit vir ander ’n besonder stresvolle tyd beteken. En dit kan jou kind meer angstig maak as wat jy dalk besef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees