book-icon Uitgawe 15 Julie 2021

Só beskerm jy jou kind teen die blootstelling van pornografie

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Hy het bedoel om versigtiger met sy foon te wees. Hy het geweet sy vyfjarige dogter het dit begin gebruik om speletjies mee te speel wanneer sy dit iewers sien rondlê het. Maar party aande was hy so moeg ná werk dat hy dit net op sy bedkassie gesit en daarvan vergeet het.

Hy weet nie presies wanneer of hoeveel keer dit gebeur het nie, maar dít waarop sy kind op sy selfoon afgekom het, het haar skade berokken.

Sy het op pornografiese video’s afgekom. En sy was so geboei daarmee dat sy na pornografie op haar eie toestel begin soek het, en op ’n manier die sleutelwoorde uitgepluis het om dit te vind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees