book-icon Uitgawe 23 September 2021

Weier jou eks om onderhoud te betaal? Hier is opsies vir jou

akkreditasie
Sukkel jy met jou eks wat nie onderhoud betaal nie? Daar is opsies. Foto: Unsplash
Sukkel jy met jou eks wat nie onderhoud betaal nie? Daar is opsies. Foto: Unsplash

Die wiele van die gereg draai soms pynlik stadig – vra maar vir Louise Nell, ’n geskeide ma van twee wat 10 jaar lank gesukkel het om haar eksman, Andrei Potgieter, sover te kry om agterstallige onderhoud te betaal.

In daardie tyd het hul seuns grootgeword en hul eie loopbane begin volg, terwyl sy steeds gewag het dat hy moes opdok.

En toe ’n landdroshof hom in 2018 tot ses jaar tronkstraf vonnis omdat hy sy plig teenoor sy kinders versuim het, was Potgieter (57) binne drie maande op borgtog uit nadat hy appèl aangeteken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees