book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

#YouCanSitWithUs: Ouers, só leer jy jou kind om ander in te sluit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
You can sit with us
You can sit with us

Jy het dit moontlik self as kind ervaar: die hartseer, isolasie en swak selfbeeld omdat die skool se cool kinders jou doelbewus uitsluit of afjak as jy toenadering soek. En nou sien jy hoe jou eie kind sukkel om in te pas en ál meer ongelukkig raak.

Ja, uitsluiting is niks nuuts nie. Selfs Hollywood het al dié subtieler vorm van boeliegedrag – wat net so seer kan maak soos fisieke houe – belig.

In die 2004-tienerfliek Mean Girls kry die voormalige koninginby, Regina George (Rachel McAdams), ’n vinnige les oor haar plek op die sosiale leer toe sy in die eetsaal toegesnou word: “You can’t sit with us.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees