book-icon Uitgawe 6 Februarie 2020

Vir skooltake: 6 besienswaardighede in SA

akkreditasie
Oos-Londen se Gonubiestrand.
Foto: Gallo Images/Alamy
Oos-Londen se Gonubiestrand. Foto: Gallo Images/Alamy

Min dinge is so lekker soos om ’n toeris te wees. As toeris het jy die geleentheid om plekke te verken en dinge te sien waarvan jy dalk nog net gehoor en gelees het.

Gelukkig is Suid-Afrika ’n bekende bestemming vir toeriste van reg oor die wêreld – én dit is goed vir ons ekonomie. Daar word voorspel tot 17 miljoen toeriste gaan ons land vanjaar besoek.

Toeris in jou eie land Die goeie nuus is dat jy natuurlik ook ’n toeris in jou eie land kan wees. In elkeen van ons provinsies is daar wonderlike besienswaardighede aangesien ons land so ’n ryk verskeidenheid bied en ook baie erfenisgebiede het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees