book-icon Uitgawe 20 Februarie 2020

Vir skooltake: Al die verskillende strukture

akkreditasie
’n Damwal soos dié van die  Kölnbreindam in Oostenryk is ’n goeie voorbeeld van ’n soliede struktuur. Die looppad is ’n raam­struktuur.
’n Damwal soos dié van die Kölnbreindam in Oostenryk is ’n goeie voorbeeld van ’n soliede struktuur. Die looppad is ’n raam­struktuur.

As jy om jou rondkyk, sal jy allerhande voorwerpe met spesifieke vorms sien. Ons noem dit strukture.

Strukture is van verskillende soorte materiaal gemaak, op ’n spesifieke manier saamgestel en het gewoonlik verskillende onderdele, maar vorm ’n voltooide geheel wat sterk en stabiel is. Ons leer jou meer oor strukture.

Daar is twee hoofsoorte strukture en elke struktuur dien ’n doel. Ons kry natuurlike strukture soos bome, rotse en grotte. Dan is daar ook mensgemaakte strukture soos huise, vliegtuie, bakstene en rugbyballe. Ons kan hierdie strukture in drie kategorieë verdeel:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees