book-icon Uitgawe 18 Februarie 2021

Vir skooltake: Als oor die menslike skelet

akkreditasie

Jou liggaam is ’n wonderwerk van verskeie stelsels wat saamwerk om te funksioneer. Die skelet is die struktuur wat ander dele van jou lyf beskerm en jou ook help om te beweeg.

Verder help jou geraamte (of skelet) om jou liggaam regop en stewig te hou.

Alle gewerwelde gediertes het ’n skelet. Dink byvoorbeeld aan jou troeteldier – jou kat en hond (en selfs jou goudvis) het ’n skelet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees