book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

Vir skooltake: Als oor die Paralimpiese Spele (Deel 3)

akkreditasie
Natalie du Toit. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Natalie du Toit. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Die Paralimpiese Spele se ontstaan kan na 1948 teruggevoer word. Dr. Ludwig Guttmann, ’n Duitse neuroloog, het ’n sentrum vir rugbeserings by die Stoke Mandeville hospitaal in Buckinghamshire, Engeland, op die been gebring.

Hy het ook in 1948 die eerste Stoke Mandeville Spele gereël, waaraan 16 gestremde oorlogsveterane deelgeneem het.

Dié Spele het later die vierjaarlikse Paralimpiese Spele geword, waarvan die eerste in 1960 in Rome gehou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees