book-icon Uitgawe 26 April 2018

Vir skooltake: Als oor Die Renaissance

akkreditasie
Die stad Florence in Italië word beskou as die geboorteplek van die Renaissance. Danksy die rykdom van sy handelaars en bankiers kon hulle geld bestee om hul stad mooi te maak en die aansien daarvan te verbeter.
Die stad Florence in Italië word beskou as die geboorteplek van die Renaissance. Danksy die rykdom van sy handelaars en bankiers kon hulle geld bestee om hul stad mooi te maak en die aansien daarvan te verbeter.

Die woord Renaissance is Frans vir wedergeboorte en verwys na ’n tydperk in die Europese geskiedenis wat teen die einde van die Middeleeue omstreeks 1400 begin en omstreeks 1600 geëindig het.

Die tydperk het hierdie naam gekry omdat mense ’n hernude belangstelling in die kunste, wetenskap en argitektuur van die antieke Grieke en Romeine (ook genoem klassieke kultuur) begin toon het ná wat as ’n “donker tydperk” beskou is.

Dit het gelei tot ’n bloeityd in die kunste, vordering in wetenskaplike kennis en nuwe denkwyses oor die wêreld en die mens se plek daarin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees