book-icon Uitgawe 2 September 2021

Vir skooltake: Bome en die belangrikheid daarvan

akkreditasie
Suid-Afrika vier elke jaar Nasionale Boomplantdag in September.
Suid-Afrika vier elke jaar Nasionale Boomplantdag in September.

Wanneer jy bome fyn dophou, kan jy sommer gou-gou sien in watter seisoen ons is – somer, herfs, winter of lente. Let vanjaar op na die verandering in die bome binne jou buurt. Seker die opvallendste verskynsel wanneer die winter sy tas pak en plek maak vir die lente, is die kleurvolle bloeisels wat bome skilderagtig laat lyk.

In Suid-Afrika is meer as 1 700 inheemse spesies bome en struike. Altesaam 47 van hierdie boomspesies word onder die Nasionale Wet op Bosse (Wet 84 van 1998) beskerm. 

Beskermde boomspesies mag byvoorbeeld nie afgekap, verkoop (vir kommersiële doeleindes gebruik) of beskadig word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees