book-icon Uitgawe 24 September 2020

Vir skooltake: Die ontwikkeling van skrif

akkreditasie
Die eerste vorm van skrif is in Mesopotamië deur die Sumeriërs ongeveer 3000 v.C. ontwikkel en was ’n soort wigskrif wat op kleitablette gemaak is. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die eerste vorm van skrif is in Mesopotamië deur die Sumeriërs ongeveer 3000 v.C. ontwikkel en was ’n soort wigskrif wat op kleitablette gemaak is. Foto: Gallo Images/Getty Images

Ons kan die ontwikkeling van skrif beskou as een van die eerste suksesverhale waarin verskillende lande, volke, tale en kulture deur eeue heen ’n rol gespeel het in hoe ek en jy vandag lees en skryf. Ons verhaal begin in die antieke tyd in die Midde-Ooste en Egipte. 

Mesopotamië was vir talle uitvindings verantwoordelik wat deur latere beskawings uitgebrei en aangepas is en steeds vandag ’n groot rol in die samelewing speel. 

In die suide van Mesopotamië het die Sumeriërs, teen 3 000 v.C., ’n soort wigskrif ontwikkel wat uit woordprente bestaan het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees