book-icon Uitgawe 18 Maart 2021

Vir skooltake: Inheemse en uitheemse bome en plante

akkreditasie

Waar kom die bome en plante in tuine en parkies en op die skoolterrein vandaan? Is dit daar geplant of het dit vanself daar ­begin groei?

Ons fokus dié week op twee woorde, naamlik inheems en uitheems. Ons leer jou ook meer oor inheemse bome en plante in Suid-Afrika, van die bekende rooibos tot ’n vleisetende plant van die Wes-Kaap, en uitheemse bome soos Pretoria se jakarandaboom.

Wanneer ’n plant of boom binne ’n gebied of ekostelsel deur natuurlike prosesse groei, noem ons dit inheems. Met ander woorde, wanneer ’n plant of boom binne ’n streek voorkom sonder enige hulp van die mens, is dit inheems.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees