book-icon Uitgawe 14 Junie 2018

Vir skooltake: Jy sal nie glo wát mense als eet nie!

akkreditasie
Die Franse is lief vir cuisses de grenouilles – die gespierde beentjies van paddas.
Die Franse is lief vir cuisses de grenouilles – die gespierde beentjies van paddas.

Het jy al tradisioneel Suid-Afrikaanse geregte geëet wat sommige mense laat gril? Dink aan afval, skaapkop, beestong of hoenderpote.

Vandag kyk ons na ewe vreemde kossoorte. Van die geregte uit ander wêrelddele is soms gevaarlik of vir sekere mense sommer net grillerig. Watter van hierdie kosse sal jy beproef?

Die oorspronklike inwoners van Australië beskou die witchettylarwe as ’n lekkerny.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees