book-icon Uitgawe 3 Desember 2020

Vir skooltake: Kerstradisies van oor die wêreld

akkreditasie

Kersfees is ’n opwindende tyd. Dis vakansie. Jy hoor Kersliedjies, daar’s heeltyd lekker eetgoed en jy sien natuurlik daarna uit om jou geskenke onder ’n versierde Kersboom oop te maak.

Hier in die Suidelike Halfrond, in lande soos Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en Argentinië, is dit oor die Kerstyd somer. Baie Kerstradisies waarvan ons bewus is, soos Kersvader met sy slee en die bou van sneeumanne, het in die koue winter van lande in die Noordelike Halfrond ontstaan.

Dit pas nie goed by ons klimaat in nie. Ons kan lekker gaan swem of braai, terwyl hulle in die sneeu bibber.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees