book-icon Uitgawe 31 Mei 2018

Vir skooltake: Leer jou land ken deur dié kaarte

akkreditasie
Soms is kaartboeke of papierkaarte nog behulpsaam, veral as jy iewers heen gaan waar geen selfoonontvangs is nie.
Soms is kaartboeke of papierkaarte nog behulpsaam, veral as jy iewers heen gaan waar geen selfoonontvangs is nie.

Suid-Afrika is ’n land met pragtige landskappe wat berge, riviere en natuurlik die see insluit. Die land het ook ’n bevolking van meer as 55 miljoen mense wat in provinsies, stede en dorpe woon.

Al dié eienskappe word in Suid-Afrika se fisieke en politieke kaarte saamgevat. So word kaarte gemaak As ’n mens vandag enige land se kaart wil sien, gaan jy waarskynlik Google se kaartfunksie gebruik om daarna te kyk.

Maar lank gelede het mense kaarte met die hand geteken. Dit was nogal moeilik om dieselfde kaart oor en oor op presies dieselfde manier te teken; daarom het kaarte dikwels klein verskille gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees