book-icon Uitgawe 10 Mei 2018

Vir skooltake: Leer ken ons buurlande – deel 2 van 2

akkreditasie
Die land is genoem na die eiland 
Mosambiek in die noorde, van waar die Portugese dit jare gelede regeer het.
Die land is genoem na die eiland Mosambiek in die noorde, van waar die Portugese dit jare gelede regeer het.

Het jy geweet die land is genoem na ’n eilandjie aan die noordkus? Dié eiland is op sy beurt na die Arabiese sultan Mussa Bin Biki genoem wat sowat 500 jaar gelede daar geheers het.

Die eiland was tot 1898 die sentrum van die Portugese koloniale regering.

Die land Mosambiek is in die suidooste van Afrika geleë en word deur die Mosambiekkanaal van die eilandstaat Madagaskar geskei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees