book-icon Uitgawe 23 September 2021

Vir skooltake: Leer oor hoe wiele en asse saamwerk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Boyd Dunlop ry op sy fiets (omstreeks 1915).
John Boyd Dunlop ry op sy fiets (omstreeks 1915).

Die wiel is een van die belangrikste uitvindsels in die geskiedenis van die mens. Dit het waarskynlik meer as 6 500 jaar gelede in die Kopersteentydperk gebeur. Dit is die tyd (5500 tot 3300 v.C.) toe die mens geleer het hoe om koper te bewerk, maar steeds steenwerktuie gebruik het. 

Die wiel wat op ’n as gemonteer is, het voertuie en al ons moderne masjinerie moontlik gemaak. 

Sonder die wiel sou ons tegnologies gevorderde samelewing en industrieë nie moontlik gewees het nie. Ons verduidelik hoe dit alles gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees