book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

Vir skooltake: Leiers wat omgee

akkreditasie
Mandela Illustrasie. Foto: Huisgenoot.
Mandela Illustrasie. Foto: Huisgenoot.

Op 18 Julie het mense reg oor Suid-Afrika en die wêreld weer Mandeladag gevier. Op dié dag elke jaar dink ons aan die nalatenskap van oudpres. Nelson Mandela, ’n Suid-Afrikaanse leier wat medemenslikheid, verdraagsaamheid en versoening tussen mense nagestreef het. 

Madiba (1918-2013) het probeer om ’n positiewe invloed op die wêreld te hê en ’n beter lewe vir almal te verseker. Daarom word mense oral in die wêreld aangemoedig om op Mandeladag ’n positiewe verskil in die lewe van ander te maak.

Die wêreld onthou Nelson Mandela nie net as ’n politikus en ’n wenner van die Nobelvredesprys in 1993 nie, maar ook vir sy opregte belangstelling in die mense om hom en dat hy tyd gemaak het vir belangrike én gewone mense. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees