book-icon Uitgawe 14 Mei 2020

Vir skooltake: Ons leer meer oor aardbewings

akkreditasie
’n Moontlike 
gevolg van ’n aardbewing is ’n sneeustorting in sneeuagtige 
gebiede.
’n Moontlike gevolg van ’n aardbewing is ’n sneeustorting in sneeuagtige gebiede.

Het jy al op ’n mat gestaan terwyl iemand dit trek? Dit voel asof die aarde onder jou beweeg! Wanneer ons van ’n aardbewing praat, is dit presies wat gebeur: Die aarde beweeg. Dié beweging kan lei tot die ontstaan van berge, maar ook tot die verwoesting van dorpe en stede. Hoe vind dit plaas? Ons leer jou meer.

’n Aardbewing is wanneer die aarde se oppervlak skielik skud en beweeg. Die meeste bronne noem dat hierdie oppervlak uit sewe hoofdele bestaan, bekend as korsplate of tektoniese plate. ’n Mens kan sê ’n aardbewing is die aarde se natuurlike manier om van drukking onder die aardoppervlak ontslae te raak.

Aardbewings kan nie deur wetenskaplikes voorspel word nie, met ander woorde skuddings gebeur skielik en sonder enige waarskuwing. Maar wetenskaplikes kan wel die krag van die skudding met hul toerusting meet. Hulle doen dit met behulp van ’n seismograaf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees