book-icon Uitgawe 29 Julie 2021

Vir skooltake: Ons leer meer oor ruimteverkenning

akkreditasie

Die verkenning van die ruimte het ’n moontlikheid geword nadat Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog ballistiese missiele ontwikkel het. Ná die oorlog het Amerika en die Sowjetunie (Rusland) hul eie missielprogramme van stapel gestuur en dit het gou in ’n ruimtewedloop tussen dié twee magtige lande ontwikkel.

Ná die ruimtewedloop het ’n tydperk van samewerking in die ruimte gevolg, soos versinnebeeld deur die Internasionale Ruimtestasie. Lees hier hoe dit alles gebeur het.

In die Tweede Wêreldoorlog het Duitsland ballistiese missiele ontwikkel om Brittanje mee aan te val. Dit was vuurpylaangedrewe missiele vol plofstof wat oor ’n lang afstand kon vlieg en waarvan die baan in die vorm van ’n hoë boog was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees