book-icon Uitgawe 16 September 2021

Vir skooltake: Ons leer oor miere en hul rol in die ekosisteem

akkreditasie
Die groot, giftige koeëlmier van Suid-Amerika. Foto: Getty Images/Gallo Images
Die groot, giftige koeëlmier van Suid-Amerika. Foto: Getty Images/Gallo Images

Klein swart, rooibruin of geel goggatjies wat jou ouers tot raserny kan dryf wanneer hulle op krummeltjies kos toesak wat rondlê. Miere. Vir talle ’n reuseplaag wat tot elke prys uitgeroei moet word.

Maar ’n mier is soveel méér as net ’n lastige ryloper.

Selfs Salomo in al sy wysheid het in Spreuke 6 die luiaard aangemoedig om meer soos die mier te word – fluks. Miere is nie net besonder hardwerkend nie; hulle voer take pligsgetrou en boonop sonder toesig en leiding uit. Met sowat 15 000 mierspesiesen subspesies ter wêreld is daar ’n miernes van kennis oor hierdie insekte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees