book-icon Uitgawe 30 Januarie 2020

Vir skooltake: Só het vervoer verander deur die jare

akkreditasie
Die eerste vlug van die Wright Flyer op 17 Desember 1903, met Wilbur Wright regs van die vliegtuig.
Die eerste vlug van die Wright Flyer op 17 Desember 1903, met Wilbur Wright regs van die vliegtuig.

Lank voor die mens allerhande vervoermiddels ontwikkel het, moes ons maar voetslaan wanneer ons iewers wou kom.

Gelukkig het die mens duisende jare gelede geleer om diere soos donkies, perde en kamele mak te maak en as vervoer te gebruik.

Die uitvinding van die wiel het dit moontlik gemaak om waens te bou waarop goedere en mense vervoer kon word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees