10 wenke om geld te spaar met skoonheidsprodukte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die dae is verby toe jy die laaste bietjie lipstiffie in die buisie weggegooi het of jou maskara omdat dit taai geword het. As jy steeds met ’n oogpotlood sukkel wat byna weg is nadat dit al soveel keer skerpgemaak is, sal dié skoonheidskunsies nuttig te pas kom.   

Jy hoef nie daardie laaste bietjie lipstiffie weg te gooi nie. Krap die laaste van die lipstiffie onder in die buisie uit met ’n oorstokkie en meng dit met lipsalf. 

Nie net is dit goed vir jou lippe nie; jy kan jou gunstelinglipstiffie langer gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees