5 wenke om jou wit tekkies weer vars te laat lyk

akkreditasie

’n Paar wit tekkies pas by enige uitrusting en kan deesdae selfs met ’n pak of ’n sy-romp gekombineer word.

Formeel of informeel, wit tekkies is vanjaar groot nuus in die modebedryf. Ons deel vyf wenke en ’n video om jou gunsteling paar wit tekkies skoon te maak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees