book-icon Uitgawe 13 Januarie 2022

7 skoonheidsneigings wat in 2022 gewild gaan wees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb

Voor die pandemie was dit al gewild om grimering so natuurlik moontlik aan te wend dat dit eintlik lyk asof jy glad nie grimering dra nie. En die afgelope twee jaar was skynbaar die inspirasie vir ’n gelaat wat selfs nóg meer straal.

’n Skoongesigvoorkoms is ook die jongste mode op sosialemediaplatforms soos TikTok – en ons reken dit sal nog lank so wees.

Werk van binne na buite vir ’n gesonde vel deur baie water te drink en gesond te eet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees