Aletté Winckler maak oop oor ma-wees van 4 kinders en lockdown

akkreditasie
Alette thumbnail
Alette thumbnail

Aletté (40), haar sangerman, Heinz Winckler (42), en hul kroos spandeer inperking saam tuis. En hul huis is omtrent bedrywig met vier kinders. 

Die paartjie het in Januarie hul eerste dogter, Alannah, verwelkom, en dít het Aletté se lewe heeltemal verander. Die paartjie het ook drie seuns, Lian (9), Simeon (8) en Reuben (6).

Die trotse ma is versot op haar drie maande oue dogtertjie Alannah. “Ek het nooit besef ek het ’n behoefte aan ’n dogtertjie nie. Toe ons uitvind dat ons eerste baba ’n seuntjie is, was ek mal oor die idee. Ná drie seuntjies het ek geweet hoe seuntjies werk, maar ’n dogtertjie is 'n heel ander storie,” vertel sy en giggel benoud.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees