book-icon Uitgawe 4 Maart 2021

Als wat jy moet weet oor chemiese afskilfering tuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die pandemie beteken ons pamperlang baie meer by die huis – en, met dié dat maskers hul tol op ons vel eis, is daar beslis ’n behoefte daarvoor.

Die skoonheidsbedryf het gereageer deur meer salonprodukte vir tuisgebruik te bied, onder meer chemiese afskilfermiddels.

Dit het vele voordele, maar baie mense voel dalk senuagtig daaroor om dit vir die eerste keer te beproef. Is dit veilig? Hoe werk dit? En wat kan dit vir jou vel doen? Hier is die feite.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees