Charlize Berg: Dís waarom selfsorg so belangrik is vir ma’s en vroue

akkreditasie
FB
FB

As Charlize hierdie jaar in een woord moet beskryf sal dit wees: “Verskriklik,” vertel sy. 

Die pandemie het dinge vir baie mense moeilik gemaak, veral vir kunstenaars. Want weens die streng inperkingsreëls kon sy nie doen wat haar groot liefde is nie – om op ’n verhoog voor ’n skare mense te sing. Maar tog vertel die sangeres sy en haar gesin bly dankbaar en is geseën ten spyte van wat in die wêreld rondom hulle gebeur.

“Ons as ’n gesin het in hierdie tyd baie perspektief gekry. ’n Mens waardeer die klein dingetjies soos jou gesin se gesondheid, ’n dak oor jou kop en kos in jou maag. Ek kan met absolute dankbaarheid sê my gesin is oukei en ons gaan goed aan. Ek kan nie vir meer vra nie,” sê Charlize. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees