Clare Wiese-Wentzel praat Mooimaak: ‘Dis moeilik om gewig te verloor’

akkreditasie
Foto: Marguerite Oelofse.
Foto: Marguerite Oelofse.

Dit was nog altyd ’n passie van my om mense te help beter voel – of dit nou oor hulself, oor hul voorkoms of oor die lewe is.

Die lewe is nie altyd maklik nie en dis ’n groot plesier wanneer jy dit vir iemand anders ’n bietjie makliker kan maak.

Mooimaak is ’n goedvoel-program, nie net vir die deelnemers nie, maar ook vir die kykers. Dis ongelooflik om te sien hoe deelnemers in slegs drie maande transformeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees