book-icon Uitgawe 7 Februarie 2019
Deel

Dekor: Skep kantoorspasie op slim wyse tuis

akkreditasie
Bokkielessenaar met glasblad R3 000, MRP Home
Bokkielessenaar met glasblad R3 000, MRP Home

As jy ’n klein inham, beknopte vertrek, ongemaklike hoekie, groot trapportaal, plek onder die trap of selfs ’n leë kas het wat jy wil benut, is ’n pasgemaakte kantoorruimte dalk net die regte ding.

As jy handig met selfdoenprojekte is, is daar baie dinge wat jy kan doen om ’n pragtige werk-area te skep. Maar as jy winkeloplossings van die rak af verkies, is daar vir jou ook baie slim ontwerpsopsies.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees