book-icon Uitgawe 5 November 2020

Dié 5 bykomstighede is hoogmode vir somer: Dra dit só

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Serpe is dié seisoen se gewildste bykomstigheid. Jy kan daarmee ’n byderwetse top in die sakdoekstyl skep, jou hare in ’n geknoopte kopband toevou of een om jou nek as halssnoer dra.

Dié speelse item is veelsydig en sal ’n voorkoms na die volgende vlak neem.

’n Serp kan ook as ’n masker dien. Die materiaal moet groot genoeg wees om minstens twee keer te vou en jou neus en mond te bedek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees