book-icon Uitgawe 30 September 2021

Dís die gemaklikste sweetvrye stowwe om in lente te dra

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dra ’n wit linnebroek by ’n blomtop en sonbril vir ’n moeitelose sjiek voorkoms soos hierdie gas buite die Dior-­vertoning by die Paryse Mode-week.
Foto: Gallo Images/Getty Images
Dra ’n wit linnebroek by ’n blomtop en sonbril vir ’n moeitelose sjiek voorkoms soos hierdie gas buite die Dior-­vertoning by die Paryse Mode-week. Foto: Gallo Images/Getty Images

Linne is een van die beste stowwe om in warmer weer te dra en ’n gesweet te vermy. Dis ’n sjiek maar ontspanne, losgeweefde natuurlike materiaal wat die vel laat asemhaal en koel hou en hitte deurlaat.

Dit absorbeer vog beter as baie ander stowwe, raak vinnig droog en is vloeiend sonder om aan die lyf te kleef. Dis een manier om koel te bly op uitstappies.

Was, dra en herhaal. Linne raak sagter en meer absorberend ná elke was. Dit skep sagter lyne en vleiender voue wanneer dit gedra word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees