book-icon Uitgawe 16 September 2021

Dís die plaaslike dekor-talent om voor uit te kyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Binne Abode by The Old Biscuit Mill in Kaapstad.
Foto: Verskaf
Binne Abode by The Old Biscuit Mill in Kaapstad. Foto: Verskaf

Om plaaslik te koop is ’n wonderlike manier om in die toekoms van Suid-Afrika te belê, sê Vusani Ravele, stigter van die aanlyn dekorwinkel Native Décor. 

“Dis eenvoudig – lei jou bure se tuin ook nat as jy ’n mooi uitsig soek!” sê hy.

Sy reis tot by sy suksesvolle dekorhandelsnaam het in sy sitkamer begin nadat hy vir Valentynsdag 2015 ’n koordlose boor gekry het – hy het begin eksperimenteer met houtdekoritems en nooit weer teruggekyk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees