Aanglipsandale is ’n somergunsteling en ideaal vir rondluier by die huis of ’n dag uit. Doen dit in styl met hierdie keuses met spesiale gespedetail.
Prakties het nog nooit so byderwets gelyk nie. Jy sal sportsjiek wees in dié speelse plat skoene met Velcro-bande.
Dit is in verskillende kleure en style te kry om in almal se smaak te val.