book-icon Uitgawe 23 September 2021

Dís hoe jy met verskeie parfuumgeure kan eksperimenteer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Geur is iets diep persoonliks. Sommige van ons word tot die reuk van vars gesnyde gras aangetrek, ander tot die blom-aroma van roosblare, en nog ander tot muskusagtige, swaarder geure. Noudat die somer wink, wil jy dalk jou geurkeuse verander om die nuwe seisoen te weerspieël.

In parfumerie word die saamvoeg van rou materiale om ’n unieke geur te skep die akkoord genoem. ’n Akkoord bestaan gewoonlik uit ses tot 10 komponente. Watter akkoord trek jou die meeste aan? Dit sal jou keuse van parfuum beïnvloed.

Die reuk van vars gesnyde gras kan gevoelens van lewenslustigheid en nuutheid inspireer. Dit is geen wonder jy sou dit in ’n bottel wou hê nie. Wees op die uitkyk vir geure met groenteeblare, sitroengras of bergamot. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees