book-icon Uitgawe 20 Oktober 2022

Dra jy gereeld oogskadu? Skep só ’n smeulende voorkoms met jou gunstelingkleure

akkreditasie
Kreatiwiteit met oogskadu. Foto: Gallo Images/Getty Images
Kreatiwiteit met oogskadu. Foto: Gallo Images/Getty Images

Aanloklike oë is een van die treffendste maniere om jou voorkoms daagliks te verander, maar dit is ook een van die tyd­rowendste en word dikwels net met oefening vervolmaak.

Al volg jy ’n YouTube-handleiding of TikTok-truuk sekonde vir sekonde kan dit steeds op die ou end lyk of iemand jou oë met ’n verfstel bygedam het. Dit is omdat oogvorms verskillend is. 

Die goeie nuus is al kom oë in alle vorms en groottes voor, is daar ’n paar universele wyshede, wenke en truuks wat jou in staat sal stel om jou grimering met vertroue te gebruik. Of jy ’n groentjie is of jou skakeringsvaardighede slyp; hierdie gids sal jou die basiese beginsels help bemeester.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees