book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

‘Glam Guru’ is terug: Hannon Bothma deel 6 skoonheidswenke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hannon in aksie op stel van Glam Guru. Foto's: kykNET
Hannon in aksie op stel van Glam Guru. Foto's: kykNET

Die nuutste reeks is in Julie vanjaar by die Julius Swart Promotions-ateljee in Sandton, Johannesburg verfilm. 

Volgens Hannon gee elke seisoen hom die geleentheid om sterk vroue te ontmoet. “Vroue wat net weer ’n bietjie leiding en soms ’n hupstoot nodig het om weer hul pad te vind ten opsigte van hoe hulle lyk; ook wat betref die voorkoms wat hulle nodig het om suksesvol te wees in hul alledaagse uitdagings,” sê Hannon. 

“Tydens die inperking het so baie vroue totaal verval in ’n verwaarloosde voorkoms. Vaal klere wat vormloos hang, hare wat aanhou groei het en heeltemal sonder styl of kleur was, ’n totale gebrek aan minimale grimering en velsorg wat nooit onderhou is nie het veroorsaak dat my kandidate se transformasie-potensiaal groter was as met enige vorige reeks,” voeg hy by. 

En waarna kan kykers in hierdie seisoen uitsien?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees