book-icon Uitgawe 26 Desember 2019

HG klee ons Mej. Heelal – hier is 9 koel somertrends

akkreditasie
Rok R629, H&M. Sandale R169,99 en oorbelle R59,99, MRP. Serp (as kopdoek gedra) R69,95, Ackermans.
Foto: Lubabalo Lesolle
Rok R629, H&M. Sandale R169,99 en oorbelle R59,99, MRP. Serp (as kopdoek gedra) R69,95, Ackermans. Foto: Lubabalo Lesolle

’n Swart nommertjie bly ’n groot staatmaker en is ’n elegante keuse vir enige geleentheid.

Rokke met patrone is hoogmode. Wees dapper en meng verskillende patrone in dieselfde kleurskema.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees