book-icon Uitgawe 23 Januarie 2020

HG-moderedakteur wys: Hier’s die top-10-mansmodes

akkreditasie
Foto's: Gallo Images/Getty Images
Foto's: Gallo Images/Getty Images

Manspakke raak gemaklik met lospassende snitte in sorbet- palette en gedempte kleure soos grys en taan. Hou jou donker pakke vir spesiale geleenthede. 

Knoopdoop dateer uit die 1960’s, maar die moderne weergawe is subtieler. Net een of twee kleure word gebruik.

Bypassende patrone is een van vanjaar se grootste modes. Jy kan kies en keur uit speelse patroontops en -broeke in ’n verskeidenheid kleure en motiewe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees