book-icon Uitgawe 11 Augustus 2022

HG se volledige velsorgroetine wat gemik is op ’n jeugdige gelaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Ons almal onthou die eerste keer toe ons in die spieël gekyk en – tot ons afgryse – ’n plooitjie ontdek het. Of dit nou in jou vroeë 30’s gebeur of effens later (as die geluk aan jou kant is), die tyd het aangebreek om ernstig oor teenverouderingsprodukte te raak.

Om af en toe vogroom te gebruik is nie meer genoeg nie. Die vel verander mettertyd en selfs met die beste gene is ouerword steeds ’n werklikheid.

Hoewel jy nie die horlosie kan terugdraai nie, is daar stappe om jou vel te verbeter. Waar begin jy? Of jy ontslae wil raak van ’n dowwe gelaat, hangvel wil verfris of fyn lyne en plooie wil takel, hier is ons beste teenverouderingswenke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in