book-icon Uitgawe 30 Julie 2020

Hoë middellyf-broeke is terug – HG wys watter een by jou pas

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Die soektog na die regte langbroek kan uitputtend en frustrerend wees, maar jy moet moeite doen.

Sit tyd opsy om die perfekte een te vind en berei jou voor op die proses: Trek ’n lyfpak of noupassende T-hemp aan sodat jy kan sien of die broek behoorlik pas.

Trek die langbroek aan en stap dan rond, steek jou hande in die sakke en, baie belangrik, gaan sit om te kyk dat dit nie tussen jou bene sakkerig lyk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees